RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Ryk van Niekerk bied die program aan.
"Ons gaan nie sien dat vleis of eiers verdwyn nie. Wat ons wel gaan sien is dat daar tekorte gaan wees aan vleis en eiers, maar ons het ook ander aksies wat ons neem om dit te beperk." – Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa).
Lucinda Steenkamp, senior regsadviseur van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) gesels oor die CIPC se nuwe stelsel, wat maatskappye voor 01 Oktober moes indien, en wat gebeur as 'n maatskappy nie die inligting indien nie.
The infrastructure is there. It's just that we're putting in a new train rather than an old train. We’ve also been requested to resuscitate the line to East London – Gauteng Premier Panyaza Lesufi.